Ken Weatherwax

Ken Weatherwax
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kenneth Patrick Weatherwax
Geboorte (1955-09-29)29 September 1955
Sterfte 7 Desember 2014 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Weatherwax (29 September 1955 – 7 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wagon Train (1957), The Addams Family (1964), en The Addams Family (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy